Toekomsleer Internasionaal
Die toekoms van onderrig in Suid-Afrika!




Kwaliteitgedrewe
Kwaliteitgedrewe onderrig wat tuisonderwys herdefinieer en leerlinge toerus om hulle volle potensiaal te verwesenlik.

Waardegedrewe
Waardegedrewe afstandsonderrigstelsel verseker dat leerlinge toegerus word om hul roeping as wêreldburgers in die samelewing met verantwoordelikheid te vervul.

Wêreldklas
Omvattende wêreldklas onderwys- en ondersteuningsdienste met wêreldklasprodukte.

2023 Registrasie
Registreer nou vir Graad 0 in 2023
Ons Visie…
Toekomsleer Internasionaal (TI) (Future Learning International – FLI) is ‘n waardegedrewe afstandsonderrigstelsel wat deur kwaliteitgedrewe onderrig daarna streef om ‘n leerervaring te skep wat tuisonderwys herdefinieer om te verseker dat elke leerling toegerus word om hulle volle potensiaal te verwesenlik sodat hulle hul roeping as wêreldburger in die samelewing met verantwoordelikheid kan vervul.


Ons Missie…
TI strewe daarna om aan sy kliënte, skole en individue ‘n omvattende wêreldklas onderwys- en ondersteuningsdiens te verskaf.
Ons strewe na wêreldklasprodukte en goeie dienslewering aan al ons belanghebbendes.