Graad 0
JPF Kleuters tot Gr. 3
- Toekomsleer se Graad 0 afstandsonderrig kurrikulum voldoen aan al die KABV vereistes.
- Volledige handleiding, beplanning, werksboeke, ouergids en digitale lesmateriaal word voorsien.
- Evaluering vind aan die einde van elke kwartaal plaas.
- Ouers neem verantwoordelikheid vir die evaluering. Voorbeeld-verslae word voorsien.
- Deurlopende ondersteuning word aan ouers gebied ten einde u kind te help om optimaal te vorder.
Toekomsleer Skoolgereedheid vir Graad 1
JPF Kleuters tot Gr. 3
- Toekomsleer se Skoolgereedheidsprogram voldoen aan al die KABV vereistes, met ‘’n verduideliking aan ouers oor die verskil tussen leergereedheid en skoolgereedheid.
- ’n Volledige handleiding, beplanning vir 5 weke, ‘n werksboek, ouergids en digitale lesmateriaal word voorsien.
- ‘n Skoolgereedheidskontrolelys is in die Handleiding beskikbaar, vir ouers wat bekommerd of onseker is oor die leerling se skoolgereedheid.
- Die evaluering van die skoolgereedheid word in die formele evalueringsverslag aan die einde van kwartaal 1 saamgevat.
- Deurlopende ondersteuning word aan ouers gebied ten einde u kind te help om optimaal te vorder.
Graad 1
JPF Kleuters tot Gr. 3
- Toekomsleer se graad 1 kurrikulum voldoen aan al die KABV vereistes.
- Volledige werkboeke, jaar- en kwartaalbeplanning, evalueringsprogram en handleidings word in al die vakke voorsien.
- Die vakke wat gedek word, is Afrikaans Huistaal, Wiskunde, Engels Eerste Addisionele Taal, Christelike Lewensvaardigheid en Bybelonderrig.
- Digitale materiaal is ook beskikbaar vir elke tema wat deurlopend in al die vakke aangebied word.
- Hulp aan ouers is deurentyd beskikbaar – akademies, evaluering, verslae of ouerleiding ten opsigte van die hantering van ‘’n leerling in graad 1 asook mylpale wat bereik moet word.
Graad 2
JPF Kleuters tot Gr. 3
- Toekomsleer se graad 2 kurrikulum voldoen aan al die KABV vereistes.
- Volledige werkboeke, jaar- en kwartaalbeplanning, evalueringsprogram en handleidings word in al die vakke voorsien.
- Die vakke wat gedek word, is Afrikaans Huistaal, Wiskunde, Engels Eerste Addisionele Taal, Christelike Lewensvaardigheid en Bybelonderrig.
- Digitale materiaal is ook beskikbaar vir elke tema wat deurlopend in al die vakke aangebied word.
- Hulp aan ouers is deurentyd beskikbaar – akademies, evaluering, verslae of ouerleiding ten opsigte van die hantering van ’n leerling in graad 2, asook mylpale wat bereik moet word.
Graad 3
JPF Kleuters tot Gr. 3
- Toekomsleer se graad 3 kurrikulum voldoen aan al die KABV vereistes.
- Volledige werkboeke, jaar- en kwartaalbeplanning, evalueringsprogram en handleidings word in al die vakke voorsien.
- Die vakke wat gedek word, is Afrikaans Huistaal, Wiskunde, Engels Eerste Addisionele Taal, Christelike Lewensvaardigheid en Bybelonderrig.
- Digitale materiaal is beskikbaar vir elke tema wat deurlopend in al die vakke aangebied word.
- Hulp aan ouers en onderwysers is deurentyd beskikbaar – akademies, evaluering, verslae of ouerleiding ten opsigte van die hantering van ’n leerling in graad 3, asook mylpale wat bereik moet word.