Graad 0
JPF Kleuters tot Gr. 3

  1. Toekomsleer se Graad 0 afstandsonderrig kurrikulum voldoen aan al die KABV vereistes.
  2.  Volledige handleiding, beplanning, werksboeke, ouergids en digitale lesmateriaal word voorsien. 
  3. Evaluering vind aan die einde van elke kwartaal plaas. 
  4. Ouers neem verantwoordelikheid vir die evaluering. Voorbeeld-verslae word voorsien.
  5. Deurlopende ondersteuning word aan ouers gebied ten einde u kind te help om optimaal te vorder.
 
Toekomsleer Skoolgereedheid vir Graad 1
JPF Kleuters tot Gr. 3

  1. Toekomsleer se Skoolgereedheidsprogram voldoen aan al die KABV vereistes, met ‘’n verduideliking aan ouers oor die verskil tussen leergereedheid en skoolgereedheid.
  2.  ’n Volledige handleiding, beplanning vir 5 weke, ‘n werksboek, ouergids en digitale lesmateriaal word voorsien. 
  3. ‘n Skoolgereedheidskontrolelys is in die Handleiding beskikbaar, vir ouers wat bekommerd of onseker is oor die leerling se skoolgereedheid.  
  4. Die evaluering van die skoolgereedheid word in die formele evalueringsverslag aan die einde van kwartaal 1 saamgevat.
  5. Deurlopende ondersteuning word aan ouers gebied ten einde u kind te help om optimaal te vorder.

Graad 1
JPF Kleuters tot Gr. 3

  1. Toekomsleer se graad 1 kurrikulum voldoen aan al die KABV vereistes.
  2. Volledige werkboeke, jaar- en kwartaalbeplanning, evalueringsprogram en handleidings word in al die vakke voorsien.
  3. Die vakke wat gedek word, is Afrikaans Huistaal, Wiskunde, Engels Eerste Addisionele Taal, Christelike Lewensvaardigheid en Bybelonderrig.
  4. Digitale materiaal is ook beskikbaar vir elke tema wat deurlopend in al die vakke aangebied word.
  5. Hulp aan ouers is deurentyd beskikbaar – akademies, evaluering, verslae of ouerleiding ten opsigte van die hantering van ‘’n leerling in graad 1 asook mylpale wat bereik moet word.

Graad 2
JPF Kleuters tot Gr. 3

  1. Toekomsleer se graad 2 kurrikulum voldoen aan al die KABV vereistes.
  2. Volledige werkboeke, jaar- en kwartaalbeplanning, evalueringsprogram en handleidings word in al die vakke voorsien.
  3. Die vakke wat gedek word, is Afrikaans Huistaal, Wiskunde, Engels Eerste Addisionele Taal, Christelike Lewensvaardigheid en Bybelonderrig.
  4. Digitale materiaal is ook beskikbaar vir elke tema wat deurlopend in al die vakke aangebied word.
  5. Hulp aan ouers is deurentyd beskikbaar – akademies, evaluering, verslae of ouerleiding ten opsigte van die hantering van ’n leerling in graad 2, asook mylpale wat bereik moet word.

Graad 3
JPF Kleuters tot Gr. 3

  1. Toekomsleer se graad 3 kurrikulum voldoen aan al die KABV vereistes.
  2. Volledige werkboeke, jaar- en kwartaalbeplanning, evalueringsprogram en handleidings word in al die vakke voorsien.
  3. Die vakke wat gedek word, is Afrikaans Huistaal, Wiskunde, Engels Eerste Addisionele Taal, Christelike Lewensvaardigheid en Bybelonderrig.
  4. Digitale materiaal is beskikbaar vir elke tema wat deurlopend in al die vakke aangebied word.
  5. Hulp aan ouers en onderwysers is deurentyd beskikbaar – akademies, evaluering, verslae of ouerleiding ten opsigte van die hantering van ’n leerling in graad 3, asook mylpale wat bereik moet word.