Toekomsleer Bekendstelling
BCVO Opleiding
Toekomsleer stel hierdie kursus vir al die onderwysers bekend om die gebruik van Toekomsleer (Moodle) te bevorder en te verseker dat almal gemaklik is om die platform te gebruik.